Click cover to enlarge



Maart 2017
COVER PRICE: R 22.95
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
Tuinmaak moet n gemeenskapsaak wees Welkome reën het in die Kaap geval, en na twee jaar het die reën uiteindelik in Bloemfontein aangekom! Hoera, en 'n sug van verligting. Dis nie genoeg nie, maar dis iets, en ek is 'n halfvolgla... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

Nuut vir skadu
Stomptuine herleef Ministomptuin in 'n pot...


Bobaas
Topverkoper salies...


Selfs rose kan klaarkom met minder water
Rose...


Kweek kruie
Vir Griekse kos...


Fleurig
Geurig, en inheems...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Staatmakertrio
Matvormende konifere.


Argitekte van kreatiwiteit
n Argitek en kunstenaar het saamgespan om hulle speelse tuin te skep.


Nuwe neigings vir skadu
Stomptuine is weer mode.


Potresep met n stomp
Bou n ministomptuin in n pot met dryfhout en oulike plante.


Geurig en fleurig
Inheemse plante met hemelse geure.


Leliegrasse en mondograsse
Eksie-perfeksie as randplante en grondbedekkers.


Trots Suid-Afrikaans
Suurkanolle is endemies aan Suid- Afrika en sorg vir perfekte pienke in die tuin.


Salies troef die hitte
Hulle blom lank en geil, en skrik nie vir somerhitte nie!


In jou tuin in Maart
n 10-punt aksieplan vir vroegherfs.


DDS: Kombinasietafel
n Houttuintafel met n plantbak as middelstuk, en as jy klaar gesit het, vou dit netjies weg.



KRUIWASTORIE


TUINSPESERYE


DIE SOM VAN TUINMAAK
saam met TANYA, ANNA en GERALD


MAANTUINMAAK


NUWE PRODUKTE EN PASSELLAS


GROEN AFSPRAKE


THE GARDENER EN DIE TUINIER DVD



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM