Click cover to enlarge



April 2017
COVER PRICE: R 37.00
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
Ja, die jaar vlieg weer en hier is dit al amptelik herfs liewe tuiniers! Ek hoop julle is net so opgewonde soos ek, want binnekort sal ons weer al die ryk skakerings van geel, oranje en roesrooi om ons sien. Maar, intussen kan ons nie slaplê ni... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

Hemelwaarts
Roekelose rankers...


Mnadevillas
Helder en beter hibriede...


Saai Namakwaland
Bokbaaivygies en Namakwalandse madelie fies...


DDS
Timmer 'n Paashasie...


Kook Vietnamese kos met kruie
Kook Vietnamese kos met kruie...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Staatmakertrio
Peperomias groei in elke vertrek.


n Tuin vol kamers
Op kleiner skaal beteken nie jy moet jou tuindrome prysgee nie.


Plant pers
Gebruik inheemse plante vir spatsels koninklike pers in jou tuin.


Mandevilla, of Dipladenia?
Gebruik enige van die name, solank jy net hierdie blombomme plant. Daar is pragtige nuwe soorte op die mark.


3 lekker bolle om nou te plant!
Ja, jy kan uie, knoffel én waterblommetjies van bolle kweek.


Trots Suid-Afrikaans
Bokbaaivygies, ons trotse erfenis!


Jou roostuin
Skep n panorama met n minimalisme van rose en ander plante.


Beskerm jou tuin
Gebruik effektiewe maniere om jou tuin te vrywaar teen enige bedreiging.


n Dorsvrye pot
Nie alle houertuintjies gebruik baie water nie.


Salies wil nou gesnoei word
Dis herfs, en tyd om meerjariges soos salies terug te snoei.



KRUIWASTORIE


TUINSPESERYE


DIE SOM VAN TUINMAAK
saam met TANYA, ANNA en GERALD


MAANTUINMAAK


NUWE PRODUKTE EN PASSELLAS


GROEN AFSPRAKE


THE GARDENER EN DIE TUINIER DVD



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM