Click cover to enlarge



June 2017
COVER PRICE: R 37.00
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
Die tendensvoorspellers moes ons tuiniers vanjaar in gedagte gehad het toe hulle die Pantone-kleur van die jaar gekies het: Greenery vir ons is dit piekfyn! Dis oral om ons, soms nouliks merkbaar klein, delikaat en tog so mooi. Die ware prag va... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

Stedelike tuinmaak op die voorvoet
Uit hierdie skoutuin kan jy baie leer oor die kompleksiteit van tuinmaak in klein stadsruimtes...


Gaan groen
Gebruik Moeder Natuur se mees natuurlike kleur in al sy skakerings van groen om die voorkoms van huis en tuin te verander - dis hoogmode in 2017...


n Waghond se tuin
Troeteldiere en plante is ewe tuis op een werf...


Pelargoniums (malvas)
Trotste eiegoed...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Orgideë vir bome
Laat jou orgideë vry om te klou aan boomtakke.


Jou roostuin
Jy kán rose in houers kweek.


Hou hulle aan n lyntjie...
Al wat jy nodig het om jou eie kokedama te maak is plante, mos, tou, en n paar truuks.


Kostuine
Gesondheid uit die tuin uit met kruie DDS: Plant n tiemiepaadjie Oorlewingstuine - hoe om vir n oes te beplan Junie se saaigids...


Vetsakstoel
n Afgeleefde stoel kry weer lewe met vetplante.


Hektuin
Kikker n ou tuinhekkie op in n fokuspunt met kruie.


Werk met hout
Oulike planthouers om self te maak.


Trots Suid-Afrikaans
Vleiknopbos vir die fynbostuin.



TUINSPESERYE


MAANTUINMAAK


NUWE PRODUKTE EN PASSELLAS


GROEN AFSPRAKE


DDS
Projekte



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM