Click cover to enlarge

July 2017
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
Die mediaophef van 2017 se RHS Chelseablommeskou het gekom en gegaan en die Suid-Afrikaanse Nasionale Instituut vir Biodiversiteit en Kirstenbosch Botaniese Tuin se uitstalling het ons weer so ongeloo_ ik trots gemaak. David Davidson, Raymond Hudson ... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

Cavalli
Aandag aan detail het vir hierdie natuurlike wonderwêreld gesorg...


Aalwyne: In die kol vir 2017
Daar is plofbare kleurdinamiet in moderne en kleiner aalwynhibriede...


5 maniere met lowerryke huisplante
Versier jou huis met groen blare dié winter...


Kweek orgideë in jou tuinbeddings
Daar is heelwat eksotiese en inheemse orgideë wat graag in n tuin groei...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Blomme vir minder water
Streng waterbeperkings beteken nie noodwendig dood in die pot vir n blomtuin nie!


Jou roostuin
Hoe om verskillende roostipes korrek te snoei.


Koop die perfekte boom
Die plant van ʼn boom gaan oor die visualisering van die eindresultaat, en om te besin voor jy plant.


Trots Suid-Afrikaans
Die mooie en taaie Noorsdoring vir droë tuine.


Snoei soos n ou hand!
Snoeiwerk is maklik as jy weet hoekom, wanneer, en hoe om dit te doen.


Kostuinmaak
Kweek en gebruik griepkruie.


Julie in jou tuin
n Blitsgids vir doendinge in jou tuin hierdie maand.


Werk met hout
Timmer n klassieke houtkissie vir plante.



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM