Click cover to enlarge

Vol 23/08 August 2017
COVER PRICE: R 44.00
FREQUENCY: Monthly




Hennie van der Walt
OOR RIETBOKKE, KNALDEMPERS EN WITRENOSTERS... Met die jagseisoen in volle swang, mik die meeste jagters na bestemmings in Limpopo, Noordwes en die Noord-Kaap, insluitende die Kalahari. Maar moenie Zoeloeland, seker een van ons land se mooiste ... Read more
WILD & JAG/GAME & HUNT
Game Industry / Hunting Industry / Wildlife Ranching


 

The impala
The impala ranks high on the list of local biltong hunters. In this issue, Prof J du P Bothma discusses various aspects, such as distribution, diet, capture, meat and live sales, and trophy hunting...


Rietbok in Zoeloeland
Stefan Fouché was vasberade om die rietbok by sy trofeelys te voeg. Hy het dié droom bewaarheid deur saam met WOW Africa Safaris by Madaka Game Ranch in die hartjie van Zoeloeland te gaan jag...


Sako 85 Varminter
Die Sako 85 Varminter bied alles waarna ’n mens in ’n geweer soek – dit is uiters akkuraat, het ’n ongelooflike aanlê en balans, asook gladde voer van patrone uit die magasyn, skryf Willem Botha...


Lewendewild-handel: Diere verkoop of terughou?
Baie wildboere staar onsekere tye en moeilike besluite in die gesig maar hulle moet teen ondeurdagte besluite waak. Selfs teen huidige prysvlakke bied wild steeds ’n mededingende grondgebruikopsie...


In gesprek met ... Jules of the Karoo
Hennie van der Walt van W&J het op die plaas Plaatfontein in die Noord-Kaap gaan kuier om met die eienaar Julian Theron, oftewel “Jules of the Karoo” oor sy suksesvolle springbokboerdery te gesels...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Jonges wys hul staal
Professionele jagter Margaret Botha berig oor die SA Sport- & Jagfederasie se heel eerste Geweerjag Junior Nasionale Kampioenskappe wat in Mei 2017 gehou is.


Scandinavian visit: A-Tec
Stefan Fouché visited Oslo, where the A-Tec team creates some of the world’s best suppressors for hunting and sport-shooting rifles...


Lion export quota for 2017
A quota of 800 complete skeletons (with or without skull) of captive-bred lion has been determined by SANBI in cooperation with Cites.


Jagwyses en -wenke
Jokl le Roux verduidelik aan die jagter waarna om op te let by die spore van antilope, vlakvarke, kwaggas, buffels, olifante en ander wildspesies.


Edge on bowhunting
Bowhunting expert Redge Grant provides useful tips with regard to bow input vs output, focusing on aspects such as IBO ratings and kinetic energy.


Jag is nie vir sissies nie
WILD & JAG se produksieredakteur Itha Kieser het die jaarlikse Nasionale Geweerjagkampioenskappe in Limpopo bygewoon en doen verslag.


Hunting the lion
Hunting lion with rifle or bow is not for the faint-hearted, as these cats can be unpredictable and put one’s courage to the test.


Habitat en natuurlike dieet van groter soogdiere
In die eerste van sy reeks oor die habitat en natuurlike dieet van diersoorte, fokus prof J du P Bothma op die groter soogdiere.



CHASA
News about the Confederation of Hunters Associations of South Africa


4x4
Francois Rossouw, 4x4 expert, shares off-road tips and advice.


BOOKS
Reviews on books about nature, conservation, wildlife and game ranching


EWT
Conservation news from the Endangered Wildlife Trust


HUNTING OPPORTUNITIES
& GAME DESTINATIONS: Small advertisements - countrywide.


JAGFOTOGALERY
Photo gallery of our readers and the game animals they hunted


GAME AUCTIONS
Latest game auction prices of game auctions held countrywide


ORGANISATIONS
Contact details for a wide range of organisations in the indstry


WERKBOEK VIR VROUEJAGTERS
Margaret Botha gee raad aan vroue wat wil begin jag


BIG GAME CORNER
Big- and dangerous-game hunting stories from hunters worldwide



    
Subscribe to WILD & JAG/GAME & HUNT's Newsletter

If you would like to receive this magazine's newsletter, including the latest promotions and specials, simply add your e-mail address above.
Please Note: If you choose to receive this newsletter, your email will be sent directly to the magazine and magazines.co.za will not be held responsible for the content and delivery thereof.


 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM