Click cover to enlarge



August 2017




Die oggende is nog maar ysig, en om lekker snoesig in die bed te bly, kan n beter keuse wees as om met jou daaglikse roetine aan die gang te kom, maar daar is goeie nuus! Die dae raak langer, en ons kom elke dag 'n bietjie nader aan die lente, b... Read more



 

Fokustuin
Haas jou langsaam deur 'n tuin genaamd Hurry in Hogsback...


Chelsea in beeld
Die hoogtepunte van vanjaar se Chelsea-blommeskou...


Klein van postuur, maar groot van blomkrag
Struikies en meerjariges om nou te plant vir 'n massa blomme oor 'n lang tyd...


Plant fyn met fynbos
Daar is geen verskoning om nie jou eie fynbos te plant nie...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Staatmakertrio
Drie pragtige koraalbome wat nou blom is uitstekende tuinfokuspunte.


Jou roostuin
Snoei regstellend en vernuwe jou grond vir die lente.


Organiese tuinmaak
Kies die regte plante om die natuurlike roete te volg.


Vuurwerke in 'n pot
'n Asimmetriese ontwerp help om balans te skep in hierdie pot van bontgroen en helderrooi.


Watertuinmaak
Hou koidamme en waterfokuspunte skoon met die regte filters.


Kostuinmaak
Kweek jou eie gesondheid en berei voor vir die lente: die vyfmaklikste lentegroente om te kweek, en beplan jou beddings.


Werk met hout
Huisves jou hond in hierdie oulike hondehok met 'n lewende dak daarby.


Trots Suid-Afrikaans
Barbertonse madeliefies.


 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM