Click cover to enlarge



Vol 23/09 September 2017
COVER PRICE: R 44.00
FREQUENCY: Monthly




Hennie van der Walt
VROUE IN DIE JAGVELD EN WILDBEDRYF... Met Nasionale Vrouedag wat jaarliks op 9 Augustus as 地 openbare vakansiedag in Suid-Afrika gevier word, het ons vandeesmaand ons tydskrif in pienk getooi vir 地 tikkie vroulikheid, spesiaal vir die vroue in o... Read more
WILD & JAG/GAME & HUNT
Game Industry / Hunting Industry / Wildlife Ranching


 

Grysbokke
Daar is twee soorte grysbok in Afrika, naamlik die Kaapse grysbok Raphicerus melanotis en Sharpe se grysbok Raphicerus sharpei. Prof J du P Bothma verskaf gedetailleerde inligting oor albei...


In gesprek met ... Annette Oelofse
Hennie van der Walt het in Namibië op Mount Etjo gaan kuier waar Annette Oelofse en haar familie haar wyle man, die legendariese wildvanger Jan Oelofse, se waardevolle bewaringswerk voortsit...


Kelbly痴 perfect pair
Finding the perfect rifle can involve many trials and tribulations. However, the superb end product, built by American gunsmith, Ian Kelbly, makes all the sacrifices worthwhile, writes Dirk Klaver...


Nuwe jagtoerusting van Leica
Stefan Fouché het van Leica se heel nuutste toerusting getoets en berig dat hierdie produkte, soos al die ander uit Leica se fabriek, van topgehalte is en van die voorlopers op hul gebied...


Vrouewildboer: Tina de Jager
Ons fokus in hierdie uitgawe op vroue in die wild- en jagbedryf en gesels met Tina de Jager. Sy boer met skaars wild, Amerikaanse saalperde en Santa Gertrudis-beeste en besit 地 wildvangonderneming...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Black rhino has gone home
Rubin Els of Thaba Tholo and his team share the amazing experience of translocating 18 black rhino to Akagera National Park in Rwanda.


Vroue-uitgawe
Ons fokus vandeesmaand op vroue in die wild- en jagbedryf en gesels met Martisan Theron, Brenda Roothman, Carolien Malan, Ellalien Davey en Tina de Jager.


Van veld tot vurk
Jokl le Roux verduidelik stap vir stap hoe 地 wildkarkas ontwei moet word om te verhoed dat die vleis bederf.


Jagwyses en -wenke
Honde is 地 handige hulpmiddel om gekweste diere op te spoor, mits hulle goed opgelei is en dit op die regte manier gedoen word.


Namibië-veldskietbyeenkoms
Stefan Fouché van WILD & JAG het vanjaar weer by die veldskietkompetisie by Stampriet tussen die rooi duine van Namibië gaan inloer.


A woman who hunts
For Luzanne Grant it is always a privilege to be in the bush, especially if she can share a hunting experience with her daughter.


Safari Books
A Man Called Lion is a fitting tribute to John 善ondoro Taylor: amateur ballistics expert, sporting rifle enthusiast, and lover of African bush life.


Habitat en dieet van duikers
Prof J du P Bothma verskaf handige inligting oor die habitat, dieet en waterbehoeftes van die rooiduiker, grysduiker en blouduiker.



CHASA
News about the Confederation of Hunters Associations of South Africa


4x4
Francois Rossouw, 4x4 expert, shares off-road tips and advice.


BOOKS
Reviews on books about nature, conservation, wildlife and game ranching


EWT
Conservation news from the Endangered Wildlife Trust


HUNTING OPPORTUNITIES
& GAME DESTINATIONS: Small advertisements - countrywide.


JAGFOTOGALERY
Photo gallery of our readers and the game animals they hunted


GAME AUCTIONS
Latest game auction prices of game auctions held countrywide


ORGANISATIONS
Contact details for a wide range of organisations in the indstry


BIG GAME CORNER
Big- and dangerous-game hunting stories from hunters worldwide



    
Subscribe to WILD & JAG/GAME & HUNT's Newsletter

If you would like to receive this magazine's newsletter, including the latest promotions and specials, simply add your e-mail address above.
Please Note: If you choose to receive this newsletter, your email will be sent directly to the magazine and magazines.co.za will not be held responsible for the content and delivery thereof.


 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM