Click cover to enlarge



Vol 23/10 Oktober 2017
COVER PRICE: R 44.00
FREQUENCY: Monthly




Hennie van der Walt
DIE LENTE BRING VERNUWING... Met die verandering van seisoen na lente, wat vernuwing simboliseer, het ons tydskrif se grootte ook verander om by die internasionale standaard aan te pas. Wees egter gerus dat die inhoud en gehalte van die artikels, ... Read more
WILD & JAG/GAME & HUNT
Game Industry / Hunting Industry / Wildlife Ranching


 

Hippopotamus – popular tourist attraction
A hippopotamus can gallop up to 30 km/h, bite with a force of 8 100 newton, and is not a good swimmer. Prof J du P Bothma shares interesting information on this species with readers...


Aan die oewer van die Oranje
Daar is seker nie ’n provinsie met meer diversiteit in die jagveld as die Noord-Kaap nie. Dit bied juweel-jagplase en Stefan Fouché het saam met Safari Outfitters so ’n jagplaas besoek...


Rigby’s rising bite
By a process of reverse engineering, using an original example made for the Maharana of Udaipur in the early 20th century, Rigby’s legendary Rising Bite is resurrected after 83 years...


In gesprek met ... Pieter Ernst sr en jr
Hennie van der Walt gesels met die twee Pieters van die die alombekende Bona Bona Game Lodge in Noordwes – ’n familie wat weet van waar hulle gekom het en waarheen hulle op pad is...


Hippo hunt
You don’t see many bowhunters going after hippo simply because there are few hunters that can draw a 90+ lb bow! They are dangerous animals to hunt, especially with bow and arrow...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Jagwyses en -wenke
Jag is ’n fyn kombinasie van kennis en tegniek. Jokl le Roux bespreek faktore om tydens die agtervolging van ’n dier in ag te neem.


So snoer jy die manne se monde op die jagveld
Vroulike beroepsjagter Margaret Botha vertel skertsend hoe die manne dikwels haar kennis en vermoë in die jagveld bevraagteken.


Tikka Manalleen-uitdaging 2017
Die Tikka Manalleen-uitdaging was vanjaar die grootste ooit met 72 deelnemers van oor die hele land.


Nasionale Baansport-kampioenskap
SA Sport en Jag-Federasie het onlangs ’n baie geslaagde Nasionale Baansport-kampioenskapsbyeenkoms in die hartjie van die Vrystaat, net buite Bloemfontein, aangebied.


Van veld tot vurk
Jokl le Roux gesels oor nog faktore wat vleisgehalte beïnvloed, waaronder vinnige afkoeling van die karkas en afslag van die vel.


4x4: Trekkers is ook voertuie
As jy dink motors het ontwikkel en deur die jare vooruitgegaan, sal jy verbaas wees as jy na die verhaal van trekkers kyk.


Die SA Wildbedryf deel van SA landbou
Die rol van die Suid-Afrikaanse wildbedryf binne die groter landboubedryf is onlangs weer eens bevestig, skryf Adri Kitshoff-Botha, HUB van WRSA.


Onkunde van die wet is geen verskoning nie
Adv Willem Smit verduidelik waarom wildboere, jagters en jagondernemers voortdurend op die hoogte moet bly en kennis neem van uiters “gesofistikeerde” wetgewing.



CHASA
News about the Confederation of Hunters Associations of South Africa


4x4
Francois Rossouw, 4x4 expert, shares off-road tips and advice.


BOOKS
Reviews on books about nature, conservation, wildlife and game ranching


EWT
Conservation news from the Endangered Wildlife Trust


HUNTING OPPORTUNITIES
& GAME DESTINATIONS: Small advertisements - countrywide.


JAGFOTOGALERY
Photo gallery of our readers and the game animals they hunted


GAME AUCTIONS
Latest game auction prices of game auctions held countrywide


ORGANISATIONS
Contact details for a wide range of organisations in the indstry


BIG GAME CORNER
Big- and dangerous-game hunting stories from hunters worldwide



    
Subscribe to WILD & JAG/GAME & HUNT's Newsletter

If you would like to receive this magazine's newsletter, including the latest promotions and specials, simply add your e-mail address above.
Please Note: If you choose to receive this newsletter, your email will be sent directly to the magazine and magazines.co.za will not be held responsible for the content and delivery thereof.


 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM