Staatmakertrio
Struike met gloeiende herfsloof.
Landelike Strathneva
’n Plaastuin met meesterlike
kleurgebruik teen ’n aanskoulike
agtergrond.
Jou roostuin
’n Keuse van Suid-Afrikaanse rose
wat die nuwe ’Nelson Mandela’
insluit.
Snoeiwerk maand-vir-maand
Snoeiwerk op die regte tyd,
beteken digter groei en ’n beter
oes van blomme en vrugte.
|
Kostuinmaak
Kweek jou groente in houers.
Stekelrige spiraal
Plant ’n spiraal van Aristaloe
aristata (tarentaalaalwyn).
April in jou tuin
Jou blitsgids om jou te herinner
wat om in April in die tuin te
doen.
Werk met houd
Dis ’n piekniek om hierdie tafel te
timmer!
|