Click cover to enlarge



May 2018
COVER PRICE: R 38.00
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
O, hoe baie hou ons tog nie van openbare vakansiedae nie! Met elke openbare vakansiedag werk ek my flou in die tuin. Trouens, die wêreld hou dikwels heeltemal op om te bestaan as ek regtig in my tuin doenig raak. Ons is die afgelope maand beder... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

Tuininspirasie
n Pragtige tuin in Kloof wat perfek pas by die klimaat waarin dit is...


Herfs in bloei
Herfs word tereg die tweede lente genoem omdat daar soveel plante nou blom in die tuin...


Tuinmaak vir voëls
Om soveel voëltjies as moontlik na n tuin te lok en daar te hou, het een van ons grootste tuinmaakplesiere geword...


Lae grense
Lae heinings is meer as net grense, hulle is gawe ontwerpselemente...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Praktiese tuinmaak
Die vinnigste en maklikste manier om n heining te plantaak.


Trots Suid-Afrikaans
Erica mammosa: Die mooie rooiklossieheide.


n Tikkie klas met cordylines
Die ou volksnaam drakeboom, is nogals onbillik as jy kyk na die nuutste en kleurvolle cordyline-hibriede.


Bonsai
Vyf hoofstyle om te gebruik met bonsai.


Kostuinmaak
Goeie blomme vir n wintergroentetuin.


Koi
Dis bevredigend om jou eie koi te teel.


Bou n losieshuis vir goggas
n Vinnige selfdoenprojek wat vriendelike diertjies koester in jou tuin.


Praktiese tuinmaak
3 idees vir herfshangmandjies.



TUINSPESERYE


MAANTUINMAAK


NUWE PRODUKTE EN PASSELLAS


GROEN AFSPRAKE


DDS
Projekte



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM