Click cover to enlarge



June 2018
COVER PRICE: R 38.00
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
Die winter is voor die deur, die dae raak korter en dit is moeiliker om soggens uit die bed te kom. Met dit gesê, dink ons ons het 'n klompie wonderlike artikels om jou te inspireer om tuin toe te gaan, ongeag hoe donker of koud dit buite ... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

’n Viering van aalwyne
Rick en Femma Hackland se pragtuin herdefinieer wat dit beteken om met aalwyne tuin te maak...


Konifere: Tydlose immergroenes
Is konifere weer in die mode...


Boskoors
Van al die bekende tuinstyle, is 'n tropiese tuin die ene wat jou die kalmte en drama van Moeder Natuur die beste bied...


Patrone in plaveisel
Hoe om aanskoulike plaveiselpatrone te lê...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Plavei soos ’n ou hand
Praktiese raad om die perfekte plaveiselwerk te doen.


Jou roostuin
Papawers en rose, en hoe om 'n roos suksesvol te verplant.


Boomtyd vir “ek-tyd”
‘Bosbaai’ in jou eie miniwoud met topklas, klein, inheemse bome.


Kostuinmaak
Kruie wat Pa’s gelukkig en gesond hou.


10 topwenke vir nuwe viseienaars
Troeteldiersorg is belangrik, en dis nie anders met visse nie.


Komposhouers
Kies die komposhouer vir jou en bou dit dan.


’n Paletmuurfokuspunt
Hierdie muurfokuspunt kan werk as ’n plantrak of funksionele planttafel.


Skone spieëlbosse
Waarom ons groot bewonderaars van coprosmas is.



MAAN KALENDER


DOEN DIT JOUSELF


TUIN ONTWERPE


VOEDSEL TUINE


PLANT KENMERKE



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM