Click cover to enlarge

November 2018
COVER PRICE: R 38.00
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
Vir talle van ons beteken September 'n oorvloed blomme, tuine wat van vroegoggend af begin lewe kry met voëlgesang en knoppe wat oornag verskyn. As ek na net 'n paar dae weg weer in my tuin kom, is ek altyd verbaas oor hoe vinnig alles... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

Lente op Maasstrom-plaas
'n Vista van 400 roosvarieteite verwelkom jou in hierdie pragtige plaastuin...


Afrika-donderweer
'n Suid-Afrikaanse ontwerper het die hoogste toekenning by die Singapore Golden Show stormenderhand verower...


Betyds vir kersfees
Jou Last kans om amaryllis-bolle te plant om jou huis in die feestyd te versier...


Treffers, vullers en tuimelaars
Gebruik hierdie potresep vir 'n groot pot wat van alle kante beskou kan word...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Staatmakertrio
3 top somerblommende meerjariges.


Hebes
Oulike klein immergroen struikies.


Tillandsias
Kies die regte lugplante vir jou.


Trots Suid-Afrikaans
Euphorbia caput-madusae: Uitsonderlike vingerpol-euphorbia vir droe tuine.


Kostuinmaak
Kruie vir eerste staan in die klas: ontstres en verhelder jou brein, en slaap ook lekker. Die wortel-tot-stingel-neiging gebruik die hele plant. Pesto van groenigheid.


Slakke en naakslakke
Hoe om die slymvoete deeglik te troef.


Kleuterskool: Deel 5
Saai die saad van 'n lewenslange liefde vir tuinmaak met nog 'n speelse projek.


November in jou tuin
Speelse projek vir die kleingoed.



MAAN KALENDER


DOEN DIT JOUSELF


TUIN ONTWERPE


VOEDSEL TUINE


PLANT KENMERKE



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM