Click cover to enlarge

Desember 2018
COVER PRICE: R 38.00
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
So hier is ons aan die einde van nog 'n eie seekustuin te maak met wind- en jaar! Om jou tuinmaakjaar af te sluit en jou in die vakansiegees te kry het ons 'n ekstragroot uitgawe saamgestel Ons het alles ingesluit van Kersgeskenke tot '... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

Prag en skeppingskrag
Hierdie huis by Dei see word een met 'n praktiese, sowel as lieflike tuin...


Dromerige tafels uit die tuin
Om tafel te dek vir 'n fees kan groot pret wees, en jy kan dommer gebruik wat in jou tuin is...


Sorg so vir lugplante
Hulle leef nie net van lug nie...


Bosland in die huis
Skep 'n bosland met ons selfdoenprojek en potresep...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Staatmakertrio
3 fantastiese somerblommende struike.


Plantmaats vir rose
Vul die spasies tussen jou rose met plante wat aanpas en komplimenteer.


Trots Suid-Afrikaans
Hilliardiella aristata: Silwerkwassie - perfek vir somerrandakkers.


Jou roostuin
Appelkooskleurige rose is bobaas.


Kostuinmaak
Sewe kruie vir onthaal met resepte vir elkeen. Kweek gesonde peuselgroente. Take vir Desember.


Kleuterskool: Deel 6
Saai die saadjies van 'n lewenslange liefde vir tuinmaak met nog 'n oulike peojek.


Terrariums
Geen spasie? Geen probleem!


Desember in jou tuin
Hier is 'n blitsgids om jou te herinner aan wat om in Desember in jou tuin te doen.



MAAN KALENDER


DOEN DIT JOUSELF


TUIN ONTWERPE


VOEDSEL TUINE


PLANT KENMERKE



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM