Click cover to enlarge



April 2019
COVER PRICE: R 38.00
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
Ons gaan een van die besigste tuinmaande op die kalender binne, 'n maand wat my werklik inspireer om dinge te doen! Noudat die temperature afgekoel het, moet ons voorberei vir alles wat ons wil hê in die lente moet gebeur. 'n Bykomend... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

Bly by jou wortels
6 inheemse bolle om die herfs te plant...


Stedelike lushof
Jy moet slim afkort om die meeste te maak van 'n klein ruimte...


Dianthus
Mooi, maar taai tuinblomme...


Kunsvlytselfdoen
Maak 'n Paaskrans vir jou voordeur...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Staatmakertrio
Nuwe 'Diamantina' dipladenias.


Prag van Indie
Die mooi struike is terug met 'n mening!


Jou roostuin
Skep 'n plek vanwaar jy regtig jou roostuin kan waardeer.


Trots Suid-Afrikaans
Anemone vescicatoria: Katjiedrieblaar vir die skadutuin.


Potresep
Die laatste somerblomme! Somerjaarplante is altyd op hulle mooiste wanneer dit alreeds herfs is en tyd om vir die winter te beplan.


Kombuistuin
Meng gesonde skemerkelkies met kruie en lekker resepte. 7 wenke om jou kompos aktief te hou. Wenke om die koolfamilie te kweek.


Aril in jou tuin
Jou blitsgids van doendinge in jou tuin in April.


Beplant 'n kandelaar
As jy 'n ou kandelaar het, het ons 'n nuwe doel daarvoor.



MAAN KALENDER


DOEN DIT JOUSELF


TUIN ONTWERPE


VOEDSEL TUINE


PLANT KENMERKE



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM