Click cover to enlarge



Julie 2019
COVER PRICE: R 38.00
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
Die opwinding van die Chelsea- blommeskou het pas ten einde geloop, en hoewel ons nie vanjaar daarby uitgekom het om oor die oseaante vlieg nie, het ons Gill, 'n ou vriendin en grafiese ontwerper van al ons tydskrifte, gestuur om die skou te erv... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

'n Veld van drome
Tuinmaak op massiewe skaal in 'n koue klimaat...


Anthuriums
Hierdie klassieke plante is terug met mening...


Ontwerpplanne
Hoe om met houers en potte te werk te gaan...


Winteronderhoud
27 loswerkies om nou by jou adres te doen...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Staatmakertrio
3 vetplante vir vurige winterkleur.


Orgidee
Cymbidiums vir alle seisoene.


Wintervettigheid
Goeie redes om ses van die beste kalanchoes te plant.


Jou roostuin
Snoei in vier maklike stappe.


Trots Suid-Afrikaans
Cyclopia meyriana: Kweek jou eie heuningbostee.


Tuinboom van die maand
Podocarpus falcatus: Die outeniekwageelhout is deel van ons erfenis.


Julie in jou tuin
Hier is jou blitsgids om jou te herinner aan wat om in Julie in jou tuin te doen.


Selfdoen
'n Praktiese kanttafeltjie via jou stoepbank.



MAAN KALENDER


DOEN DIT JOUSELF


TUIN ONTWERPE


VOEDSEL TUINE


PLANT KENMERKE



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM